Nostalgie Afrikaanse tafeldoek - Moksi

Nostalgie Afrikaanse tafeldoek

Nostalgie Afrikaanse tafeldoek.  Niks lekkerder as ‘n gedekte tafel vir familie en vriende om by aan te sit nie.  Dek jou tafel met hierdie tafeldoek met nostalgiese, Afrikaanse woorde en Suid-Afrikaanse vewysings – en almal kuier lekker.  Bestel nou en kry ‘n stel vatlappe van dieselfde materiaal gratis.

Reghoekige tafeldoek  – 6 of 8 sitplek.   Kontak ons indien jy belangstel in ‘n vierkantige tafeldoek.

6 sitplek – 150 x 230 cm

8 sitplek –  180cm x 270 cm

R430.00

+

Creator: Olive creations
Select a product variation to get estimate

Nostalgie Afrikaanse tafeldoek.  Niks lekkerder as ‘n gedekte tafel vir familie en vriende om by aan te sit nie.  Dek jou tafel met hierdie tafeldoek met nostalgiese, Afrikaanse woorde en Suid-Afrikaanse vewysings – en almal kuier lekker. Bestel nou en kry ‘n stel vatlappe van dieselfde materiaal gratis.

Reghoekige tafeldoek  – 6 of 8 sitplek.   Kontak ons indien jy belangstel in ‘n vierkantige tafeldoek.

6 sitplek – 150 x 230 cm

8 sitplek –  180cm x 270 cm

By Olive creations

Product Enquiry

Please Login to make enquiry about this product

My personal recommendation