Nostalgie Afrikaanse tafeldoek. Niks lekkerder as ‘n gedekte tafel vir familie en vriende om by aan te sit nie. Dek jou tafel met hierdie tafeldoek met nostalgiese, Afrikaanse woorde en Suid-Afrikaanse vewysings – en almal kuier lekker. Bestel nou en kry ‘n stel vatlappe van dieselfde materiaal gratis.
Reghoekige tafeldoek – 6 of 8 sitplek. Kontak ons indien jy belangstel in ‘n vierkantige tafeldoek.
6 sitplek – 150 x 230 cm
8 sitplek – 180cm x 270 cm
By Olive creations